top of page
IMG_0333.jpg

Visie

Om goed gebalanseerde en hardwerkende individue vir die toekoms voor te berei.

Missie

By Laerskool FD Conradie wil ons met behulp van die beste personeel en middele tot ons beskikking, die beste onderrig aan elke kind in hierdie skool lewer. Ons glo dat ‘n gelukkige onderwyser, ‘n gelukkige kind tot gevolg het en ‘n gelukkige kind sal lei tot ‘n gelukkige ouer.

bottom of page