top of page

The best way to predict your future is to create it. - Abraham Lincoln

Citrus Fruits
Skole open (5).jpg
IMG-20221117-WA0008.jpg

Steggies Voorskoolsentrum

VROEËKIND ONTWIKKELING

Ons voorskoolse klasse is ten volle deel van ons Laerskool.

Steggies (4 maande – 4 jaar)

Waar babas met koesterende liefde die geleentheid kry om in ‘n veilige hawe hulself optimaal te kan ontwikkel by uiters bekwame baba-kenners.

Ons is trots op ons 3 en 4-jarige kleuters. Met soveel liefde en glimlaggies is ons steggies werklik gelukkig en in bekwame hande om volkome te ontwikkel en te groei!

Druk op die onderstaande knoppie om n aansoekvorm af te laai.

bottom of page