top of page

Toelatings

IMG_7618.jpg

Inskrywings

Alle inskrywings  vir Laerskool FD Conradie geskied deur die Wes-Kaapse onderwysdepartement. Daar sal vroegtydig op die skool se sosiale media platvorms datums deurgegee word. 

Wat u wel gereed kan kry is die volgende dokumente:

- ID van ouers

- Geboortesertifikaat van leerder

- Immunisasieboekie

- Bewys van adres

- Laaste beskikbare akademiese verslag

 

Skooltoelatings vir graad R en 1 open 11 Maart 2026 en sluit 14 April 2026. Graad R-aansoeke open 03 Augustus 2026 en sluit 17 Augustus 2026.

 

Die onderstaande skakel kan met inskrywings voltooi word.

https://admissions.westerncape.gov.za

Laai ons skool se toelatingsbeleid hier af:

Vir meer inligting skakel die skool by:

023 313 3407

bottom of page