top of page


Skoollied
Aan die voet van Gydopas
Deur die skone natuur bekoor
Lê die skool wat almal bemin
En eer met heel sy gees
​​
Hier strewe en werk ons almal saam
Kinders van die Hamlet skool
Kinders vrolik vry en bly
Na ‘n toekoms groot en vry
​​
– N.E. PAUW-
17 April 1965
bottom of page